COVID-19

Dit het my jare geneem om werkkaarte klaar te maak vir jonger leerders, aangesien skool soms ‘n moeilike aanpassing is vir baie van hulle.

 

COVID-19 het my ‘n klein maatskappy eienaar; my deure laat sluit. Ek besit ook Featherbrook Computers. Die herstel plek vir al die Bubblegum Tablets, Consoles en ook rekenaars.

 

Deur die jare het ons besigheid klaar afgeneem, dat ek dit tot na my huis moes trek, om kostes te bespaar asook ons veiliger te hou. Maar die tamalekie kom in nou dat ons glad nie oop is nie.

 

God is groter as COVID-19 en ek glo Hy maak dit vir ons moontlik om nuwe dinge te probeer. Dus my nuwe blaai.

 

Ek wil graag hierdie werkkaarte beskikbaar stel aan almal Graad1 en Graad 2 leerders gratis. Julle kan dit net aflaai en gebruik. Dit is gebaseer op die CAPS.

 

Ek vra indien dit enigsins moontlik is om ‘n donasie vir my te gee, as jy voel julle geniet die werk wat gedoen is, kan julle ‘n donasie gee as die Here dit so op U hart plaas.

 

Ek vra indien dit enigsins moontlik is om ‘n donasie vir my te gee, as jy voel julle geniet die werk wat gedoen is, kan julle ‘n donasie gee as die Here dit so op U hart plaas.

U is welkom om ‘n donasie te maak indien U van die boek hou

First National Bank A. Bronkhorst (cheque) Rek: 50411183953 Code: 254005